Soli Deo Gloria
Jou Rekenaar, Jou Taal
Rekenaardienste, pasgemaakte onderdele deur 3D-dienste, installeer van WiFi-netwerke. Vinnig, betroubaar en op maat – jou tegnologie, my passie!
Werks tye
Ek is tussen 16h30 en 20h00 beskikbaar in werksdae, ek het 'n ander vaste werk, daarom is ek eers na werk beskikbaar
Saterdae is ek die heledag beskikbaar tussen 07h00 tot 18h00.